"Pros: Die ligging is perfek! Nie besef die huisie is so naby aan die strand nie. Die vars broodjie en bottel wyn was 'n absolute bonus! Die huis is baie goed toegerus met alles wat jy kan nodig kry. Een aand is beslis te min.
Cons: Mens moet besef dat die huisie in die hart van Paternoster is. Natuurlik gaan daar 'n 'buzz' wees." ~Johlene