"Pros: Die eenheid was so gerieflik, skoon en netjies. Die groot vrieskas was beslis 'n bonus. Daar is niks waaraan ek kan dink wat kort gekom het nie.
Die in-en uitboek was so maklik. Groot en veilige parkering is ingesluit. Die ligging is uitstekend en maklik om te kry. Dankie Susan en personeel julle is "great" ons sal beslis weer kom!" ~Antionette
"Pros: This place was very therapeutic for me, quiet, beautiful and very neat. I
Megan welcomed me with so much warmth and kindness... I appreciate it so much. I'll definitely recommend this place and I'd personally book here again." ~Louw